Baie geluk, jou keuses het daartoe gelei dat Thandi genees is!
TB affekteer mense verskillend – die medisyne kan ‘n paar newe-effekte hê, maar voltooiing van die volle behandeling, presies soos die dokter voorskryf, gee die beste kans vir pasiënte om volledig te herstel.
As jy wil sien watter ander paaie haar storie kan neem, druk die herbegin-knoppie hier onder en probeer verskillende keuses.
Or try some of our other online activities