TB is steeds ‘n siekte wat elke jaar meer as ‘n miljoen mense wêreldwyd doodmaak.

Dit is belangrik vir mense met TB om al hul medisyne presies te neem soos die dokter sê, want om vroeg op te hou of dosisse te mis maak die siekte baie sterker en moeiliker om te genees.

As meer mense met TB in staat is om hul behandeling te voltooi, mag ons moontlik eendag ‘n wêreld sien waar niemand daarvan doodgaan nie!

As jy wil sien watter ander paaie haar storie kan neem, druk die herbegin-knoppie hier onder en probeer verskillende keuses.

Herbegin


With thanks to the LifeArc for funding this work as part of their mission to combat Antimicrobial Resistance, Dr Helen Jones and Dr Elizabeth O’Mahoney at Queen Mary University of London, and Eh!woza for their support and guidance in making the story.

Hear all our latest news, events and discoveries