Geluk, jou keuses het Thandi gehelp om die TB-infeksie te oorleef, maar sy het ‘n paar langtermyn gesondheidskwessies ontwikkel, bekend as chroniese toestande.

Sommige mense wat TB oorleef, het agterna steeds gesondheidsprobleme, soos moeite om asem te haal of om heeltyd moeg te voel. Maar as hul al hul medisyne op die regte manier neem en geen dosisse mis nie, het hulle ‘n baie beter kans om volledig beter te word en langtermynprobleme te vermy.

As jy wil sien watter ander paaie haar storie kan neem, druk die herbegin-knoppie hier onder en probeer verskillende keuses.

Herbegin


With thanks to the LifeArc for funding this work as part of their mission to combat Antimicrobial Resistance, Dr Helen Jones and Dr Elizabeth O’Mahoney at Queen Mary University of London, and Eh!woza for their support and guidance in making the story.

Hear all our latest news, events and discoveries